Hart van Goud en getroue liefde.
Jacques43
Western Cape, South Africa | Mann Suche eine/n Frau
Basis Information
Ich würde mich selbst beschreiben als
Ek is gereed om my trou vrou te ontmoet en om n fantastiese lewe saam n spesiaale dame te deel. Hoop was nog altyd deel van my lewe gewees en is nogsteeds, want ek weet sy is iewers, kan nie wag om jou te ontmoet nie.....Ek is n reguit mens en sterk persoonlikheid, my swakheid is liefde, vriendelikheid en opregtheid. Ek is nie hier om speletjies te speel nie en nog minder opsoek vir n one night stand.Ek het baie liefde om te gee en het al baie seer gekry. Mense som my op as iemand wat n harde voorkoms vertoon, maar as hulle my leer ken het is ek n lewensmaat .Groete
Anmelden
Jungfrau