Hoop Liefde Geloof
Ella200
Cape Town, South Africa | Žena Hledám A Muž
Obecné
Křestní jméno
Ella
Sebe bych popsal(a) jako
Lief vir God en Sy natuur. Ek hou daarvan om kreatief te wees en het altyd een of ander projek wat halfpad is. Die lewe het 'n paar draaie met my geloop maar het my' 'n sterker mens gemaak. Ek soek iemand wat die res van hierdie kosbare lewe saam met my kan geniet. Iemand op wie ek sal kan staatmaak en saam met wie ek die Here kan dien. Indien jy nie' 'n lewende verhouding met God het nie hoef jy my nie te kontak nie. Ek doen nie one night stand en vlak emosionele verhoudings nie. As jy iemand soek met wie jy oor jou dag en jou plaas - die goed en sleg, wil praat is jy welkom om my te kontak.
Přihlásit
Býk
Vzhled a situace
Má postava je
Dobře vyvinuté
Má výška je
1,63 m
Můj původ je
Běloch/běloška