πππ Dien God saam met my πππ
BlomNW
Rustenburg, South Africa | Donna Cerca un/una Uomo
Informazioni di base
Nome
Elmarie
Mi descriverei come
Ek is hardwerkend, lewenslustig, goedversorg, netjies, ek oefen graag. Gym en speel nog Ringbal. ( Korfbal )
Ek hou van uitstappies en die natuur. Alhoewel ek hou daarvan om mooi aan te trek, sal ek ook gemaklik in plaasklere wees en help waar nodig.
Ek sal graag die volgende in my hero wil sien..
Nommer een om God te dien en om 'n waarlike verhouding met Hom te hΓͺ.
Goedversorg, netjies, sin vir humor, lewenslustig, self ook nog sportief is. Ons moet saam goed doen.
Hy moet my liefhΓͺ vir wie ek is. Ek is maar aandag vraatjie en wil sien dat ek bemin word.
Ek weet hy is daar buite want ek bid hom van God af. πππ

Segno zodiacale
Pesci
Apparenza
La mia corporatura Γ¨
Nella media
La mia altezza Γ¨
5' 5 (1.65 m)
La mia etnia Γ¨
Caucasico