🙏🙏🙏 Dien God saam met my 🙏🙏🙏


1 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

BlomNW

Rustenburg, South Africa | Kvinne Søker A Mann

Grunnleggende informasjon

Fornavn
Elmarie
Jeg vil beskrive meg selv som
Ek is hardwerkend, lewenslustig, goedversorg, netjies, ek oefen graag. Gym en speel nog Ringbal. ( Korfbal )

Ek hou van uitstappies en die natuur. Alhoewel ek hou daarvan om mooi aan te trek, sal ek ook gemaklik in plaasklere wees en help waar nodig.

Ek sal graag die volgende in my hero wil sien..

Nommer een om God te dien en om 'n waarlike verhouding met Hom te hê.

Goedversorg, netjies, sin vir humor, lewenslustig, self ook nog sportief is. Ons moet saam goed doen.

Hy moet my liefhê vir wie ek is. Ek is maar aandag vraatjie en wil sien dat ek bemin word.

Ek weet hy is daar buite want ek bid hom van God af. 🙏🙏🙏
Registrer
Fiskene

Utseende & Situasjon

My Kroppstype er
Gjennomsnittlig
Min høyde er
5 '5 (1,65 m)
Min etnisitet er
kaukasisk